IR(RAS)SIONEEL

Irrasioneel(big)

Kabaret

Met Des-Lee McKenzie, Lize-Marie Richardson en Lehandi Eygelaar Teks en regie: Des-Lee McKenzie

Ná meer as twee dekades van demokrasie in Suid-Afrika, word bestek geneem van ons reënboognasie. En dit word gou duidelik: Bo blink, onder stink. Diversiteit kan ons immers nog verder van mekaar vervreem. Die draak word gesteek met kwessies wat wissel van velverbleiking tot transformasie in sport.

Afrikaans en Engels

Geen o/16 | T G V | R20 | 20 min.

Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?