Inside Out

kknk-2017-beleef-dit-web-images-600x500-visuele-kuns-inside-out

Kunstenaars: Liberty Battson en Franli Meintjes

Medium: Motorverf op skilderdoek, keramiek, garing- en houtbeeldhouwerk

Battson skep groot, hoë, glanskunswerke in swart. Binne dié muur van werke, skep Meintjes in ’n spieëlvorm beeldhouwerke meestal in swart, wit en neutrale, rou hout. ’n Geheelbeeld is nie duidelik wanneer daar direk na Battson of Meintjes se werk gekyk word nie. ’n Derde dimensie word egter duidelik uit die weerkaatsing van die glanskunswerke, wat die beelde duidelik en verstaanbaar na vore bring en ’n gedagtewisseling tot gevolg het.

Prince Vintcent-gebou

Daagliks 09:00 – 17:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?