INNIE SELLE

Innie-selle-

Drama

Moontlik gemaak deur die ATKV

Met Edja de Meyer, Jay-D Sanderson, Zinedine Manus, Zane Sauls, Peter-John Festus, Alessandro Dirk, J.P. Matthee, Hano Groenewald en Danté Barnard Regie: Pieter Nel en Frans Hamman Teks: Pieter Nel Beligtingsoperateur: Corleze de Bod Klankoperateur: Handré Petzer Verhoogbestuurder: Corleze de Bod Vervaardiger: Hoërskool Tygerberg vir ATKV-Tienertoneel

Innie selle is die wenstuk van die ATKV-Tienertoneelkompetisie (2017). Hoe beland mens innie tronk? Miskien help jy ’n antie wat gerob word, maar sy kla jóú van diefstal aan. Miskien slat ’n kind sy stiefpa dat hy in drie stukke deur die huis lê. Miskien steek jy iemand met ’n skerpgemaakte canfruit-blik dat die bloed soos ’n fountain by sy nek uitspuit. Miskien word jy gevang terwyl jy gesonde appels steel. Of miskien verkrag jy ’n familielid om gangster-“sterretjies” te verdien. Dalk het jy jou pasgebore baba in ’n swart drom by Pick n Pay se ingang weggegooi … En as jy kan mooi plies eksplein, word jy dalk vrygelaat. Gratis gesprek met die geselskap ná die vertoning op 3 April om 15:00.

Afrikaans • Geen o/14 OB | R95 (R110 by die deur) | 45 min. | Griesselsaal

2 April 12:00; 3 April 14:00; 4 April 10:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?