INGRID JONKER DIE ONSTERFLIKE

Daniel Hugo

Met Petrovna Metelerkamp en Daniel Hugo (gesprekleier) Daar is al baie bespiegel oor Ingrid Jonker se lewe en tragiese dood. ’n Hele paar raaisels word opgelos in die eerste omvattende biografie van hierdie ikoniese figuur in die Suid-Afrikaanse letterkunde. Biograaf Petrovna Metelerkamp in gesprek met Daniel Hugo.

Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee

2 April 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?