IN DIE WOUD

2-1000x500

DEBUUT Kindervermaak
Met Caleb Petersen, Jurgen McEwan en Kurt Jonas Regie en teks: Chenal Kock met die rolverdeling Verhoogbestuurder: Chenal Kock Vervaardiger: Chenal Kock

In die woud het verlede jaar die prys gewen vir die beste kinderteaterproduksie by Uitkampteater. Dit vertel die storie ’n jong man se reis deur die oerwoud, waar hy ’n magiese lap ontdek. Sy ontdekkingstog maak vir hom ’n wonderwêreld oop. Wanneer jy jouself toelaat om ’n nuwe ruimte van potensiaal te ondersoek – dít is wanneer die betowering gebeur.
Afrikaans • Gesin | R20 (toegang tot Kuierbuurt uitgesluit) | 20 min. ATKV-Speelbos in die Kuierbuurt

Daagliks 11:00 tot 17:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?