IN DIE NATUUR

water

DEBUUT Kindervermaak
Met Caleb Petersen, Jurgen McEwan en Kurt Jonas Regie en teks: Chenal Kock en die rolverdeling Verhoogbestuurder: Chenal Kock Vervaardiger: Chenal Kock

In die natuur is die bekendstelling van In die woud se volgende hoofstukke: In die see en In die lug. In die woud het verlede jaar die Kanna vir die beste kinderteaterproduksie by die KKNK gewen. Dié stuk maak gebruik van elemente van fisiese teater, objekteater en natuurlike klanke. In die natuur se hoofstukke maak nuwe ruimtes oop vir die verbeelding. Dis definitief ’n ontdekkingsreis.
Afrikaans • Gesin | R20 (toegang tot Kuierbuurt uitgesluit) | 20 min. ATKV-Speelbos in die Kuierbuurt

Daagliks 11:00 tot 17:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?