IETS VIR DIE JONGSPAN: SPEEL-SPEEL, MY STORIE IS UIT

Speel-speel,-my-storie-is-uit (2)

Verskeie stories word sigbaar, hoorbaar en tasbaar vir kinders wanneer storievertelling met handpoppe en lewendige musiek gekombineer word. Die gehoor kry ’n instrument en deur middel van musikale en dramatiese fasilitering word die gehoor ’n interaktiewe deel van die storie.

DEBUUT Kindervermaak MET Jaco Spies, Schoemé Grobler en Isabelle Grobler REGIE Schoemé Grobler TEKS PuppeTrix MUSIEK Jaco Spies VERVAARDIGER PuppeTrix

Afrikaans | Gesin | R20 (toegang tot Kuierbuurt uitgesluit) | 20 min. ATKV-Speelbos in die Kuierbuurt Daagliks 11:00 tot 17:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?