Iets vir almal op KKNK

Netwerk24 publiseer op 12 April ‘n onderhoud met Rhode Snyman, Uitvoerende Hoof van die KKNK, oor vanjaar se KKNK.

Feesgangers op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn in die Wes-Kaap het dié week gereelde sonskyn beleef ten spyte van die enkele onverwagse reënbuie.

Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die KKNK, sê “dis moeilik om die kaartjieverkope te voorspel”, maar hulle verwag dat sowat 130 000 kaartjies teen die einde van die fees verkoop sou wees.

Teen Woensdag het tienduisende mense reeds die KKNK besoek.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?