HUILBOEK DEUR RYK HATTINGH

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 04 Huilboek

Voorgelees deur: Richard van der Westhuizen en Denver Vraagom Regie: Kobus Burger Dié wenboek van 2017 se kykNET-Rapportprys vir fiksie is ’n verhaal wat oor baie dinge gaan. Een daarvan is taal en verlange, en hoe Afrikaans self ’n uitdrukking word van ’n verlange wat in sy wese onvervulbaar is. Dit is ook ’n liefdesbrief van ver af, sonder adres. Die onheelbare pyn van ’n vader wat nie van sy seun gehou het nie, is miskien die gravitasiekolk, die black hole in die boek waarheen alles neig, maar van waar geen lig kan kom nie. ’n Nuwe werk deur wyle Ryk Hattingh, wat sy eerste was in 19 jaar. Helder en poëties en tegelyk liries en wys, en meedoënloos eerlik.

Gratis | 40 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

3 April 15:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?