Hoelahoepel

Hula-Hoepel-1000x500

Verbeel jouself jy bevind jou in die jare toet toe die hulahoepel met vernuf vir danspassies ingespan is. Kom speel saam en leer nuwe toertjies by ’n professionele hoelahoepeldanser. En moenie glo dat dit net vir kinders is nie – grootmense kan ook nader staan om uiting te gee aan die innerlike kind wat brand om uit te kom.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?