HISTORIESE WANDELTOER

Historiese-Wandeltoer

Toerleiers: Peter Gray en Hazel Gibson-Jonker Aangebied deur Vriende van die C.P. Nel-museum

’n Gemaklike staptoer waar daar besoek afgelê word by belangrike argitektoniese geboue in Oudtshoorn, wat die basis vorm vir ’n bespreking oor die geskiedenis van Oudtshoorn.

Afrikaans en Engels • Gesin | R75 | 150 min. | Vanaf St. Jude’s Anglikaanse kerk

29 Maart 08:30; 3 April 08:30; 4 April 08:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?