Hilandi du Toit en June van Merch – Gedig my snaar

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-hilandi-du-toit

 

Kontemporêre Musiek

Met June van Merch en Hilandi du Toit Teks en musiek: Hilandi du Toit Vervaardiger: HiMusic

In hierdie produksie vertolk Van Merch van die bekendste gedigte tot oorspronklike digkuns uit Du Toit se pen in haar unieke styl. Du Toit vul die woordkuns aan met gevoelvolle kitaarimprovisasie en sing van haar oorspronklike gedigte wat liedjies geword het. Sy maak gebruik van drie verskillende kitare: ’n akoestiese staalsnaar, ’n nylonsnaar en ’n akoestiese baritonkitaar om elke gedig se afsonderlike karakter te ontsluit.

Afrikaans • Geen o/10 T | R110 | 70 min. | Laerskool Wesbanksaal

14 April 17:00 | 15 April 17:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?