HIERDIE LEWE

Hierdie-lewe-Nardus-Engelbrecht23 POST

Drama

’n US Woordfees-produksie

Met Antoinette Kellermann Regie en scenografie: Wolf Britz Teks: Verwerking deur Saartjie Botha na die roman met die gelyknamige titel deur Karel Schoeman Verhoogbestuurder: Danielle Louw Klankbaan: Braam du Toit

Die nabetragting van ’n onvervulde lewe: ’n Ou vrou sterf in ’n eindelose nag. Hoe is dit moontlik om soveel herinneringe te hê, soveel om te onthou? Al wat jy kan doen, is om te wag, die donkerte in te beur. Dié produksie bring gepas hulde aan ’n groot skrywer.

Afrikaans • Gesin | R145 (R160 by die deur) | 60 min. | Laerskool Van Reede
30 Maart 11:00; 31 Maart 16:00; 1 April 13:00; 2 April 15:30; 3 April 09:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?