HALF-LEEG

Half-leeg

Drama

Met Cintaine Schutte Regie en teks: Tara Notcutt Vertaling: Amy Jephta Vervaardiger: The Pink Couch

Dis twee-uur. Die kroegman het laaste rondes geroep. Die romantikus sit in ’n donker hoek, roer haar whiskey met ’n strooitjie, hou die deur fyn dop. Sy’s maar net ’n meisie wat in ’n kroeg sit en wag … Wag vir iets wat, besef sy, dalk nie gaan kom nie … Terwyl sy wag, dink sy aan die aand, die aand wat haar tot op hierdie punt gelei het: Die verskriklike bachelorette, die ander vrou, en die besef dat die man van haar drome dalk nie alles is wat hy sê hy is nie. Half-leeg besin oor liefde, whiskey en goeie musiek – dit is ’n skerp kyk na mans, vroue en eensaamheid.

Afrikaans • Geen o/16 T | R125 (R140 by die deur) | 55 min. | Griesselsaal

31 Maart 09:30; 1 April 16:30; 2 April 20:00; 3 April 10:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?