GIF/POISON/ITYHEFU

GIF

Drama

’n Vrystaat Kunstefees-produksie. Ondersteun deur Kunste Onbeperk en US Woordfees. Moontlik gemaak deur NATi en die Koninklike Nederlandse Ambassade, Pretoria.

Met Mbulelo Grootboom, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane Regie: Erwin Maas Teks: Lot Vekemans Vertaling: Willem Anker Ontwerp: Guy de Lancey en Michael Garbett Produksiebestuurder: Adriaan Meyer Verhoogbestuurder: Michelle Hetzel

“ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het aanbeweeg en kyk vorentoe. Sy bly vasgevang in die verlede. Sal uitdagings na verdere hartseer lei? Of kan hoop uit pyn ontstaan? Terwyl hulle die laaste oomblikke saam met hul geliefde onthou, neem die man en vrou hul eerste tree na versoening. “Hartroerend … toeganklik … briljant.” – Nico Luwes.

Afrikaans, Engels en Xhosa • Gesin | R135 (R150 by die deur) | 90 min. | Gimsaal

29 Maart 18:00; 30 Maart 10:00; 31 Maart 13:00; 1 April 12:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?