GESIGSEINDERS DEUR WIM VORSTER

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 06 Gesigseinders

Met Carel Trichardt, Juanita Swanepoel, Petru Wessels, Amor Tredoux, Erik Holm en Ronel Geldenhuys Regie: Margot Luyt Dít wat ’n blinde gemeenskap ervaar en waarmee hulle worstel, is dikwels soos dié van die sogenaamde normale gemeenskap, maar daar is kwessies en vrae wat hulle kwel en diep ontstig waaraan die siendes selde dink. Kwessies soos hoe droom iemand wat blind gebore is? Hoe voel die verskillende kleure? Wie blameer jy vir jou blindheid? Die drama is ’n enkele toneel waarin vyf blindes gesels oor hul ervarings, vrese, verwyte en drome. Elke karakter ontbloot sy of haar eie donkerste hoek. Radiodrama: 2017

Gratis | 55 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

3 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?