George skilders skud vere reg vir die KKNK

Die artikel wat op 20 Maart in die George Herald verskyn, vertel meer oor die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2017 asook die Kuns wat feesgangers kan verwag.

GEORGE NUUS – Met die komende Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in gedagte het drie George-kunstenaars skouer aan die esel gesit en begin skilder vir die vale.
Vanjaar se KKNK vind plaas vanaf 8 tot 15 April in Oudtshoorn. Na maande se harde werk is René Scribante, Tersia Hoffmann en Ester Zonnestein opgewonde om hul kuns met die feesgangers te deel.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?