GENADE

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-genade-june-van-merch-2

Genade deur Marita van der Vyver

Hoorbeeld

Met June van Merch, Charlton George en Marvin-Lee Beukes
Kas Stuurman is ’n afgetrede koerantman en lief vir woordspeletjies, wyn, blokkiesraaisels en sy vrou. Door Stuurman is ’n afgetrede Afrikaans-onderwyseres en lief vir lees, reis, dans en haar man. Hul seun, Vic, woon in Kalifornië en is ver van sy geliefde ouers wanneer hulle lewens stadig maar seker begin verbrokkel weens Door se stadige agteruitgang. Tweede prys in die RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie in 2015.

Gratis | 65 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

9 April 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?