Gasvrye mense sal Nederlander laat terugkom na KKNK

Op 14 April op Netwerk 24 is daar ’n artikel oor Daan Mathot, ’n akteur van Nederland, wat wéér terugkeer na dié fees in die Klein-Karoo. Mathot en Jan-Joost Alberts beman die produksie Diep by vanjaar se uitkampteater buite die Absa-Burgersentrum.

Die warm gasvryheid van Suid-Afrikaners by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) sal die rede wees waarom Daan Mathot (39), ’n akteur van Nederland, wéér terugkeer na dié fees in die Klein-Karoo.

Al ding wat ’n bietjie aan hom krap, is die musiek wat hy tot dusver gehoor het.

Mathot en Jan-Joost Alberts (36), sy assistent, beman die produksie Diep by vanjaar se uitkampteater buite die Absa-Burgersentrum. Diep is een van twee Nederlandse produksies op die fees.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?