FRANK EN GLADYS DEUR TOM STOPPARD

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 17 Frank en Gladys

Met Lourens Cillié, Leona Rich, Dawie Ackerman, Trudie du Plessis, Louw Verwey, Kitty Albertyn, Amanda Muller, Paul Malherbe, Limpie Basson, Christine Liebenberg, Johan Rademan en Roy Niemann Vertaling: Roy Niemann Regie: Margot Luyt Frank skakel die telefoondiens wat die regte tyd aandui, maar herken dadelik die vrouestem aan die anderkant van die lyn. Dis sy oorlede vrou, Gladys! Hy besluit om die gebou binne te vaar en te eis dat die Owerhede sy vrou vrylaat. Die opdie-oor-af lighartige storie is eintlik satiriese kommentaar op die mens se gebondenheid aan tyd (én die horlosie). If You’re Glad I’ll Be Frank is vir die eerste keer in 1966 op die BBC-radiodiens uitgesaai. Radiodrama: 1984

Gratis | 30 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

31 Maart 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?