FOTOSTAATMASJIEN

Fotostaatmasjien-Sven-Kristian

Drama

’n NATi / Feesteforum-produksie

Met Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens en Bibi Slippers Regie: Wessel Pretorius Teks: Bibi Slippers Verhoogbestuurder: Kanya Viljoen Vervaardigers: US Woordfees en Wessel Pretorius

’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die skrywer ontmoet. Daar’s flitse van bewussyn, deurweek met popmusiek, katte, voëls van verskillende vere en die eksistensiële hartstog rondom fotostate. Maar bowenal sal jy hier, met behulp van musiek en visuele kuns, vier Bibi’s vind – en een afskrif van ’n man.

Afrikaans • Gesin | R140 (R155 by die deur) | 80 min. | Gimsaal
31 Maart 09:00; 1 April 20:00; 2 April 10:00; 3 April 14:30; 4 April 13:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?