‘Fopnuus versprei ekonomiese mites’

Op 15 April berig Netwerk24 oor Vrydag se Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn. Die gesprek het gegaan oor onder meer witmonopoliekapitaal en die herverdeling van grond.

 

Sogenaamde witmonopoliekapitaal is ’n mite wat deur middel van fopnuus versprei word, het dr. Theuns Eloff, voorsitter van die FW de Klerk-stigting Vrydag gesê.

“Ons is lankal verby die stadium dat ons kan praat van witmonopoliekapitaal,” het Eloff by Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn gesê.

Lees mer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?