Fiëstas 2017

Die artikel wat op 28 Februarie in die Vrouekeur verskyn, vertel lesers meer oor die wenners by die Fiëstas die jaar asook die van hulle wat by die KKNK 2017 te sien sal wees.

 

Die seremonie is regstreeks op kykNET uitgesaai en die teater was tot barstens toe vol. Dit is vanjaar die sewende jaar wat die Fiëstas aangebied is. Dié toekennings vereer die beste van die beste op die grootste kunstefeeste in Suid-Afrika.

Daar is verskeie vererings vir lewensbydrae gedoen, waaronder musiek: Acáma Fick; musikale teater: Alvon Collison en kunste-filantroop: Ton Vosloo.

Vanjaar se wenners is:

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?