Fiëstas 2017: En die wenners is …

Die LitNet artikel op 28 Februarie, vertel lesers meer oor die wenners by die Fiëstas die jaar asook die van hulle wat by die KKNK 2017 te sien sal wees.

 

Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid van kykNET by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak.

Dit is vanjaar die sewende jaar wat die Fiëstas aangebied is. Dié toekennings vereer die beste van die beste op die grootste kunstefeeste in Suid-Afrika.

Vanjaar se wenners is:

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?