Ete met Dawid Minnaar: Selfoonwekker ontstsel

Op 15 April plaas Netwerk24 ’n artikel oor Dawid Minnaar wat elke dag van die Klein Karoo Kunstefees in twee uiteenlopende vertonings te sien is. Gert van der Westhuizen het met hom gesels.

Dawid Minnaar is ontstoke toe hy by Jemima’s in Oudtshoorn se Baron van Reedestraat instap.

Ontstoke is dalk nie die regte woord nie. Eerder boos of briesend.

Dis skaars 20 minute ná hy die vyfde keer sy aangrypende eenmanvertoning Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran op die Klein Karoo Kunstefees (KKNK) opgevoer het.

 

Lees mer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?