Ete met Coenie de Villiers: Hulde aan die Karoo

Die Netwerk24 artikel wat op 18 Februarie verskyn, vertel lesers meer oor die Coenie de Villiers en Deon Meyer produksie wat debuteer by die KKNK 2017.

Die produksie Karoo Suite, wat Coenie de Villiers in samewerking met die skrywer ­Deon Meyer op vanjaar se Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) gaan opvoer, is ’n eerbetoon aan die wyd uitgestrekte vlaktes van hierdie landstreek wat albei baie na aan die hart lê.

Hulle het verlede Desember oor die struktuur van die produksie koppe bymekaargesit.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?