EL NEGRO EN EK

El Negro en ek

Met Frank Westerman en Daniel Hugo (gesprekleier) In Spanje het daar ’n eeu lank ’n opgestopte man uit Suid-Afrika in ’n Spaanse museum gestaan. Hoe het hy daar beland en wat vertel dit ons van die 19de-eeuse wetenskaplike beskouings van mens en dier? Frank Westerman se uiters boeiende boek is deur Daniel Hugo in Afrikaans vetaal. Westerman kom spesiaal uit Nederland om met Hugo te gesels.

Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee

31 Maart 10:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?