EK & JY – VERHOUDINGS WAT WERK

Ek en Jy

Met Lisa Swart en Louis Awerbuck In “Ek & Jy – Verhoudings wat werk kyk” die outeurs Lisa Swart en Louis Awerbuck nugter na verhoudings in hedendaagse tye: die ontstaan, verwagtinge, onderskeid tussen korttermyn- en langtermynverhoudings, voorwaardes vir suksesvolle verhoudings, konflikhantering en die rol van temperament. ’n Handleiding vir nuwe en bestaande verhoudings asook kollegas.

Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee

2 April 15:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?