Eerste hip-hopmusiekspel in NamAfrikaans op KKNK

Die artikel wat op 21 Maart op Netwerk24 verskyn, vertel lesers meer oor Amper Famous, die eerste hip-hopmusiekspel wat in Afrikaans by die KKNK 2017 debuteer.

Vito se liedjies het David Kramer letterlik in sy spore laat omdraai. Nou werk die twee saam aan Amper Famous, die Afrikaanse hip-hopmusiekspel wat in April op die KKNK open.

Kramer vertel hy loop al ’n ruk met die idee in sy kop om ’n hip-hopmusiekspel op te voer.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?