DOOS/BOX

Doos-Box-1000x500

Met Stephanie Maria Gericke Regie: Llandi Beeslaar Teks: Verskeie kunstenaars

’n Wit boks met een akteur binne … een van vyf unieke toneelervarings … 16 gehoorlede op ‘n slag … Doos/Boks is ’n konseptuele ervaring waar toeskouers die geleentheid kry om unieke stukke intiem te ervaar. Toeskouers gebruik een van 16 gate in ’n lewensgrootte boks wat as alternatiewe speelruimte gebruik word. Deur jou kop in een van die openinge te druk, kry elk ’n unieke blik op die gebeure. Elkeen van die stukke is die kreatiewe breinkind van Suid Afrika se voorlopers in die velde van toneelspel, musiek, grafiese ontwerp en dramaturgie. Een toneelstuk op ’n slag en elk nie langer as 15 minute nie. Kom steek jou kop in en geniet elke oomblik.

Veeltalig •  Ouertoesig word aanbeveel

R20 | 15 min. | Voor die Absa Burgersentrum 

Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00 

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?