Dirkie & Talisa

Dirkie-&-Talisa-1000x500

Dirkie & Talisa is ’n rock-duo van Bellville wat uit ’n akoestiese viool en ’n flamenco-kitaar verwerkings van gewilde musiek optower. Hulle pak verskeie genres en hul invloede sluit in die kunstenaars en groepe Rodrigo y Gabriela, CH2, The Gypsy Kings, Sterling EQ, David Garret, Vanessa-Mae, Lindsey Sterling en Bond. Hul repertoire sluit onder meer musiek van Coldplay, Abba, David Guetta, Lady Gaga en The Gypsy Kings in.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?