DIEP

KKNK-2017-web-672x336-Uitkampteater-Diep

Nieverbale teater

Met Daan Mathot en Jan-Joost Alberts Regie en teks: Daan Mathot Produksiehuis: volDaan

’n Kort, nieverbale teaterproduksie wat met jou kop smokkel. Wees versigtig vir goed wat van bo na onder val. ’n Man in ’n diep gat sukkel met sy omgewing. Die omgewing is knorrig en werk op sy senuwees. Hoe sal hy ontsnap? Diep is ’n optiese illusie wat jou brein sal laat wankel. Dit is vars, anders, onverwerk en interessant.

Nieverbaal | Geen o/5 | R20 | 10 min. | Voor die Absa Burgersentrum

Daagliks tussen 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?