Diep by die Uitkampteater

kknk-2017-beleef-dit-web-images-600x500-gesprekke-diep

Diep

Met Daan Mathot en Jan-Joost Alberts Regie en teks: Daan Mathot Produksiehuis: volDaan

’n Kort, nieverbale teaterproduksie wat smokkel met jou kop. Wees versigtig vir goed wat van bo na onder val. ’n Man in ’n diep gat sukkel met sy omgewing. Die omgewing is knorrig en werk op sy senuwees. Hoe sal hy ontsnap? Diep is ’n optiese illusie wat jou brein sal laat wankel. Dit is vars, anders, onverwerk en interessant.

Nie-verbaal | Geen o/5 | R20 | 10 min. | Daagliks Voor Absa Burgersentrum

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?