DIE VOORGEVOEL DEUR ABRAHAM H. DE VRIES

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 13 Die Voorgevoel

Met Johan Botha, Lida Botha, Pieter Cillié, Roeline Daneel en Wessel Pretorius Vir die radio verwerk deur: André Kotzé Regie: Eben Cruywagen Twee broers het weens ’n familietwis vir 23 jaar nie kontak met mekaar gehad nie. Die oudste broer het ernstig siek geword en op sy sterfbed vra die gesinsdokter hom of hy die jonger broer moet ontbied om te kom afskeid neem, maar die koerante het ’n berig geplaas waarin gemeld is dat die jonger broer ’n belangrike prys in Swede sou ontvang. Gevolglik wou die ouer broer nie inbreuk maak op sy kleinboet se prestasie nie. Die jonger broer daag egter skielik op omdat hy skynbaar iewers van sy ouboet se siekte gehoor het. Of het hy dalk op ’n gans ánder voorgevoel gereageer? Radiodrama: 2017

Gratis | 40 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

1 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?