DIE TORINGVROU

KKNK-2017-web-672x336-Uitkampteater-Die-Toringvrou

Poppeteater 

Met Nieke Lombard Teks, ontwerp en regie: Nico Scheepers

Die toringvrou is ’n magiese reis van herinnering en nostalgie, ’n unieke ervaring met ’n groot hart wat baie hase uit die hoed pluk om die storie te vertel. Kom verdrink in die oudste waarheid: Maak nie saak hoe klein jy is nie, jou storie is ’n epiese gedig.

Afrikaans | Gesin | R20 | 20 min. | Voor die Absa Burgersentrum

Daagliks tussen 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?