Die reuk van appels

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-die-reuk-van-appels

DEBUUT Drama

Met Gideon Lombard Regie: Lara Bye Teks: Verwerking van Mark Behr se gelyknamige roman Verwerking: Johann Smith Beligtingsontwerp: Kosie Smit Klankontwerp: Gideon Lombard en Rudi Sadler Produksiehuis: Theatrerocket Productions

Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer, Eddie Barlow se krieketspan is besig om die Engelse op Nuweland op te dons, die Amerikaners begin noustrop trek teen die kommuniste in Viëtnam en in die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. ’n Skokkende ontdekking breek deur die oppervlak van die alledaagse om alles onherroeplik te verander. Vanaf daardie beslissende oomblik sal die reuk van appels bly kleef aan alles wat Marnus raak. Gebaseer op Mark Behr se veelbekroonde roman wat beskryf word as ’n baken in die Afrikaanse letterkunde.

Afrikaans  | o/16 GSVTN | R110 | 90 min. | Griesselsaal

10 April 09:00 | 11 April 18:30 | 12 April 09:00 | 13 April 18:30 | 14 April 18:30 | 15 April 15:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?