Die reuk van appels by KKNK 2017: ’n onderhoud

Litnet publiseer op 12 April ’n onderhoud met Steyn du Toit oor Die reuk van appels, wat tans by die die 23ste KKNK op Oudtshoorn speel.

Kan jy my bietjie meer van Theatrerocket vertel, asook watter produksies julle al saam gedoen het?

Theatrerocket is ’n nuwe produksiemaatskappy wat ek en Rudie Sadler einde laasjaar gestig het. Ons eerste produksie was vier produksies vir DEURnis: Koud, Nat, Swem en Bloos. Ons het dit verlede jaar by die HAP (Huis van Afrikaanse Poësie) gedoen. Dit was so suksesvol dat ons dit opgevolg het in Februarie met 12 stukke (waarvan 10 splinternuut was). Die reaksie was oorweldigend en ons is besig om nou 12 nuwe stukke te ontwikkel wat hopelik later vanjaar by ’n fees gaan debuteer voor ons ’n speelvak in Pretoria gaan hê. Ons eerste stuk vir die feeste wat ook uitgebreide teaterspeelvakke gaan hê, is Die reuk van appels, waaroor ons baie opgewonde is.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?