DIE PRINSES EN DIE ERTJIE

die-prinses

 

Met Marguerite du Bois, Emile Tredoux, Elanza Swart, Isak van Zyl en Lara Hattingh Teks en regie: Schalk van der Merwe Musiek: Stephan Bezuidenhout

Almal is uitgenooi na die kaskenades van die jaloerse koningin Drestia, wat enigiets sal doen om haar seun, prins Max, te beskerm. Soms doen sy net té veel. Wanneer ’n natgereënde prinses Flavia by die paleisdeur opdaag, moet Drestia planne maak voordat Max en Flavia verlief raak. Hierdie klassieke sprokie word op ’n vars en opwindende wyse aangebied deur die Sentrum vir Dramatiese Kunste van die Universiteit Stellenbosch. Schalk van der Merwe se Die slapende skoonheid is in 2008 met die Kanna vir beste prestasie in kinderteater bekroon.

Afrikaans | Gesin

R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater

10 April 11:00 | 11 April 09:00 | 12 April 11:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?