Die Ongelooflike Avonture van Andries Anders

die-ongelooflike-avonture

DEBUUT

Met Gerrit Fourie, Michelle Kim Hoffman, Charl Henning, Willem Esterhuyse, Berlie Swart, Marnus Nel en Franco de Wet Teks: C.W. Laten en Nic Beukes Regie: Nic Beukes

Reis saam op hierdie seeroweravontuur vir kinders. Seerowerverhale word met ’n vars aanslag vertel, met die doel om avontuurlustigheid onder kinders aan te moedig en te prikkel. Vermaaklike karakters, ligte komedie en swaardgevegte vertel ’n storie van vriendskap en ander kwessies soos diefstal. Aangebied deur professionele en opkomende kunstenaars en dramastudente van die Universiteit van die Vrystaat.

Afrikaans | Geen o/5 | OB | R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater

13 April 09:00 | 14 April 11:00 | 15 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?