Die maan val bewusteloos

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-die-maan-val-bewusteloos

Fisiese teater

Aangebied deur ATKV-Tienertoneel

Met Nancia Dorland, Marté Roux, Mia du Toit, Nicholas van Huysteen, Adele van Doorn,  Melnisha Arnolds, Lara Naudé, Hanno Janse van Vuuren en Cyle Smit Teks en regie: Nico Scheepers Verhoogbestuurder: Adele van Doorn Klank- en beligtingsoperateur: Franco Rossouw

In ’n nederige huisie net buite Worcester word ’n babadogtertjie aan Oupa en Ouma toevertrou. Sy word groot in ’n huis vol stories en horlosies. In hierdie huis leer sy hartseer ken, maar sy leer ook wat ware liefde is. Die maan val bewusteloos is ’n eerlike storie wat die hartsnare roer. Hoërskool Jan van Riebeeck is die naaswenner van die 52ste ATKV-Tienertoneelkompetisie in 2016 en dié produksie is ook beloon met die prys vir beste algehele tegniese aspekte.

Afrikaans • Gesin | R90 | 45 min. | Griesselsaal

14 April 12:00 | 15 April 09:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?