Die maan val bewusteloos by die KKNK 2017: ’n resensie

Die artikel wat op 17 Maart op Netwerk24 verskyn, vertel lesers meer oor die produksie Die Maan Val Bewusteloos wat by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2017 te sien gaan wees.

Spelers: Nancia Dorland, Marté Roux, Mia du Toit, Nicholas van Huysteen, Adele van Doorn,  Melnisha Arnolds, Lara Naudé, Hanno Janse van Vuuren en Cyle Smit
Teks en regie: Nico Scheepers

Sien is glo. Maar mens leef nie voor ’n spieël nie. So daar is waarde in om soms vir ’n kort rukkie stil te sit, en te kyk, of te luister. En om die wêreld waarin jy leef, te sien. En hiervoor is ’n spieël nuttig. In enige kleur. In enige taal.

Afrikaanses veral sien deesdae deur die oë van towenaars soos Olwagen, Pretorius, Nico Scheepers, om net ’n paar te noem.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?