DIE LANG MAN SONDER SKADUWEE

Antoinette Pienaar.jpg

Met Antoinette Pienaar, Johannes Willemse en Daniel Hugo (gesprekleier) Antoinette Pienaar werk reeds sewentien jaar saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Haar jongste boek bevat liriese beskrywings van die lewe in die Karoo en unieke inligting oor alternatiewe genesing.

Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee

29 Maart 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?