Die Kunstrekkers

Die-Kunstrekkers-1000x500

’n Groep teatermakers, ’n vars gesoute geselskap, trek deur die strate van Oudtshoorn met hul teaterstukke van 30 sekonde. In die 30 sekondes vind grondverskuiwende werk plaas, teater wat saak maak, “hogere kuns”, as jy dit so wil sien. Deel van Die Kunstrekkers se repertoire is uittreksels uit vorige produksies wat by die KKNK te sien was. Maak seker jy mis nie hierdie hoopvolle toekomstige Fiësta-Bloustoel-wenners se optredes nie. Hulle mag dalk in Baron van Reedestraat of in Langenhovenweg met hul kruiwa by jou verbytrek.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?