DIE KIND DEUR JANINE VAN DER LINDE

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 24 Die Kind

Met Leandé Valentyn, Ivan Abrahams, Jill Levenberg, Marlo Minnaar, Charlton George, Johann Nel, Crystal Donna Roberts en Hein Poole Regie: Margot Luyt ’n Jong ma van die Kaapse Vlakte rou steeds oor haar seun wat op sy sewende verjaarsdag spoorloos verdwyn het. Sy bly glo dat hy sal terugkom en dat hy nie dood is, soos almal glo nie. Dit is ’n emosioneel-belaaide storie, propvol humor en ligtheid. Die skrywer het ’n gawe om kleurvolle mense en dialoog te skep en ’n storie met patos te vertel. Die geweldige toename in kinderontvoerings en misdade wat kinders teiken, was die prikkel vir hierdie werk. Tweede plek: RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2016.

Gratis | 85 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

30 Maart 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?