DIE JUDASBOK DEUR DALENE MATTHEE

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 02 Die Judasbok

Met June van Merch, Dean Balie, Susanne Beyers en Daneel van der Walt Vir die radio verwerk deur: Anton Treurnich Regie: Eben Cruywagen ʼn Jong bruin man raak in die jare tagtig verlief op ’n wit onderwyseres. Weens apartheidswetgewing is hul verhouding nie net gedoem nie, dit is onwettig en strafbaar. Die paartjie beplan om hulle in Londen te gaan vestig, maar eers wil die jong man sy ma, ’n kombuishulp op ’n plaas in die Klein-Karoo, gaan groet. Sy besoek het verreikende en onvoorsiene gevolge vir al die betrokkenes … Waarskuwing: Die taalgebruik en tema mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. Radiodrama: 2017

Gratis | 60 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

4 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?