DIE HERBERGIER DEUR ESTA STEYN

KKNK-2018-web-images-1000x500-placeholder-Die-Beiteltjie

Met Cobus Visser, Gigi Strydom, Bertha le RouxWahl, Martin Jansen, Francois van Rensburg, Eswé Bruwer en Anrich Herbst Regie: Helena Hugo Die herbergier van Betlehem, wat vir Maria en Josef skuilplek gegee het en saam met sy gesin die geboorte van Jesus meegemaak het, woon in Jerusalem by sy oudste seun toe Jesus 33 jaar later gekruisig word. Hulle word gekonfronteer met die onvermydelike van sy teregstelling, maar ook met konflik in der midde as hul jongste seun saam met die tempelwag optrek om Jesus gevange te neem. Beste Paasdrama: RSG/Cordis Trust Christelike radiodrama-skryfkompetisie 2016.

Gratis | 50 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

30 Maart 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?