DIE HEEL MOOISTE AFRIKAANSE LIEFDESGEDIGTE

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-woordkuns-die-heel-mooiste-afr

 

’n Ko-produksie van die Breytenbach Sentrum en die US Woordfees

Met: Waldemar Schultz en Ira Blanckenberg Programsamestelling en regie: Juanita Swanepoel

“Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer verteenwoordigend moet wees van Olivier se keuse, raak dit nog moeiliker om reg te laat geskied aan die magdom mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Miskien, as ons sommige van die verse in gesprek met mekaar sit, kan ons tog die oeroue verhale van verlange, vrese, vreugde, begeerte, hartstog, skeiding, verlies, herinnering en nogmaals verlange opnuut laat leef.

Afrikaans | R110 | 55 min. | Laerskool Wesbanksaal

12 April 14:00 | 14 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?