Die Burger Praatsaam: Boeinde gesprekke op die tafel

IVOR

Ivor Price, bekende joernalis en radio-omroeper, lei ’n gespreksreeks oor brandpunte in Suid-Afrika. Dié gesprekke sluit ’n wye spektrum van opwindende denkers, gemeenskapsen politieke leiers in. Kom praat saam oor sosiale, politieke en hartskwessies.

Die gesprekke is gratis en word daagliks om 09:00 in die Netwerk 24-Feeskafee aangebied. Die gesprekke is in Afrikaans en Engels. Vir die volledige program, klik hier.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?