Debuutproduksie ryg talle Kanna-benoemings in

Op MyMatzikamma.com verskyn ’n artikel oor die benoemings vir die Kanna-toekennings op 18 April.

Debuutproduksies het vanjaar die voortou geneem met benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017.

Reza de Wet se Asem en Tertius Kapp se Liewer is elk ses keer benoem. Liewer is ’n aanspraakmaker in die kategorieë beste teateraanbieding, debuutwerk, nuutgeskrewe teks (Kapp) en regie (Jaco Bouwer). Anna-Mart van der Merwe en Tarryn Wyngaard is ook onderskeidelik benoem as beste aktrise vir hul spel in Liewer.

Asem is benoem vir beste teateraanbieding, debuutwerk en regie (Marthinus Basson), met Antoinette Kellermann as beste aktrise Edwin van der Walt en Tinarie van Wyk Loots onderskeidelik as beste manlike en vroulike byspeler.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?