Dawid en Jonathan, Ditto en do en ’n Poort deur die koue

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-dawidjonathan-richard-vd-westhuizen

Dawid en Jonathan, Ditto en do en ’n Poort deur die koue deur Jan Spies

Hoorbeeld

Met Richard van der Westhuizen, Rina Nienaber, Lochner de Kock, Johny Klein en Christo Compion
Die bobaas-storieverteller Jan Spies sou verlede jaar sy 80ste verjaardag gevier het. Sy aardse humor en kosbare stories bekoor steeds ’n nuwe geslag lesers. In opdrag van RSG het André Kotzé drie van Jan Spies se verhale vir die radio verwerk en vir die heel eerste keer sal Spies se werk as drama gehoor kan word.

Gratis | 55 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

13 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?